It's Nampo time!

Loading player...
Die vyftigste Nampo oesdag vind hierdie week plaas, op Nampopark net buite Bothaville. OFM-nuus se landbou-redakteur het met Graan SA Se Hoof Uitvoerende Bestuurder jannie de Villiers gesels oor die geleentheid. Hy sê ten spuite van die moelike jaar verwag hulle nogsteeds baie besoekers en het boere ook aangemoedig om ‘n draai te maak om die beste moontlikke planne te kan make vir die seisoen wat voorlê:
16 May 2016 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min