Goeie kommunikasie uiters belangrik vir boere

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur gesels vanoggend met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor die waarde van behoorlike kommunikasie. Hy vertel dat dit voorkom asof boere te dikwels verkeerd verstaan word.
25 May 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min