Kongresbywoning skep belangrike netwerkgeleenthede

Loading player...
Verteenwoordigers van verskeie landboubesighede in Sentraal-Suid-Afrika was verlede week in die Wes-Kaap om deel te neem aan die Agbiz-kongres. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met die hoof van bemarking by GWK, Neil de Klerk, gesels oor hoekom dit vir hulle as besigheid belangrik is om so ‘n geleentheid by te woon. Hy gesels ook ‘n bietjie oor produsente uit hul bedieningstreek:
5 Jun 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min