NWKV-voorsitter gesels oor kongres

Loading player...
Die Nasionale Wolkwekersvereniging het verlede week sy jaarkongress in Port Elizabeth gehou. Een van ons medekollegas, Deon Blume, het dit bygewoon. In hierdie onderhoud gesels hy met NWKV-voorsitter, Gillau du Toit, oor die kongres, sowel as die stand van die wolbedryf. Hulle gesels ook oor die situasie met opkomende en kommunale wolboere:
7 Jun 2016 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min