Edenburg-kleinboere dankbaar oor voerskenking

Loading player...
Landbouers in die Edenburg-distrik het gister weer eens voer oorhandig aan sowat 60 klein- en kommunale boere in die omgewing wat swaarkry weens die impak van die droogte. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met William Beck, voorsitter van die kleinboerevereniging, gesels oor die voerskenking, sowel as omstandighede vir kleinboere. Hy vertel daar was reeds baie veevrektes en kleinboere is baie bekommerd oor die wintermaande.
8 Jun 2016 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min