Skaapskeerkampioen gek oor die sport en sy werk

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met die huidige nasionale skaapskeerkampioen, Gillaume Strydom, gesels. Hy vertel oor die sport, die werk en die wêreldkampioenskap wat in Februarie volgende jaar gaan plaasvind:
26 Jul 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min