Rol van brandverenigings aan die publiek blootgestel

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was verlede week by ‘n geleentheid net buite Dewetsdorp waar die Vrystaatse Sambreelliggaam vir Brandbeskermingsverenigings inligting oor hul werk bekend gemaak het. Sy gesels met Thinus Steenkamp, bestuurder van die organisasie, oor die doel van die bewusmakingspoging, sowel as die werk en funksie van brandbeskermingsverenigings en die huidige brandseisoen.
15 Aug 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min