Grootste ‘dome’ in suidelike halfrond gaan vir kunsmis gebruik word

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die eienaar van die kunsmismaatskappy, Westfert. Pieter Burger, sowel as die ingenieur Hentie Park, gesels oor die oprigting van ‘n massiewe koepelvormige kunsmisstoor in Hoopstad. Die stoor, of “dome”, word beskryf as die grootste in sy soort in die suidelike halfrond en die vierde grootste in die wêreld. Burger verduidelik ook dat hulle besluit het om die “dome” op te rig om kapasiteit te verbeter. Hy sê die 200 000 ton stoorplek sal hulle in staat stel om kunsmis-insette teen optimale koste aan te skaf:
3 Oct 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min