Oos-Vrystaatse melkboere as die beste in die provinsie aangewys

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was gister op die Vrystaatse been van die SA Stamboek Elite Suiweltoekennings in Bloemfontein, waar die MD Foundation as die algehele provinsiale wenner aangewys is. Sy het met twee van die boere van MD Foundation, Jacques Moll en Hannes Pretorius, gesels kort ná die toekenningseremonie. Hulle vertel dat dit ‘n groot voorreg is om so ‘n toekenning te ontvang. Hulle gesels ook bietjie meer oor hul Holstein- en Jersey-kuddes, en gee agtergrond oor hul boerderymaatskappye:
5 Oct 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min