Oud-Springbok moedig melkmanne aan

Loading player...
Voormalige Springbok-losskakel, Jannie de Beer, het gister melkboere in Bloemfontein tydens die Elite Suiweltoekennings toegespreek. In hierdie uittreksel van sy toespraak praat hy oor die uitdagings in die lewe waardeur mense moet gaan om sukses te behaal. Hy deel ook ‘n oulike storie oor die ontstaan van Kentucky Fried Chicken…
5 Oct 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min