SA se beste graanprodusente aangewys - Part 1

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was Vrydagaand by die Graan SA Produsent van die Jaar-toekennings, waar die New Era Kommersiële Boer van die Jaar, Frans Mokoena, ook aangewys is. Mokoena is van Tweespruit in die Vrystaat. In hierdie onderhoud gesels sy met Mokoena, sy vrou, Agnes, en sy mentor, Johan Kriel.
19 Oct 2016 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min