Produsent van die jaar deel wenke

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met Mpumalanga-boer, Jozua du Plessis, gepraat.
Hy is aangewys as die Graan SA Produsent van die Jaar. Hy deel so ‘n paar wenke en vertel ook vir sy medeboere hulle moet gereed staan vir die nuwe seisoen.
19 Oct 2016 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min