Navorsers bestudeer alternatiewe voerbronne

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met ‘n navorser van die Landbou-navorsingsraad se diereproduksie-eenheid, Leon Kruger. Met hierdie tweede uittreksel uit die volledige onderhoud is die klem op alternatiewe voedingsbronne vir kleinvee soos skaap en bok. Hy vertel ook dat die navorsing baie belangrik is om te verseker dat die alternatiewe voerbronne nie nadelig vir die diere is nie…
8 Nov 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min