Toepassing van genomika al hoe meer gewild

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met dr. Ben Greyling aan die Landbou-navorsingsraad (LNR) se eenheid vir diereproduksie. Hier is ‘n uittreksel van die onderhoud met hom oor genomika. Hy vertel van die huidige tendense, insluitend ‘n interessante storie uit Frankryk …
9 Nov 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min