Oorlewingsvermoë het ‘n lang geskiedenis

Loading player...
OFM-nuus se landbou-redakteur, Sabrina Dean, gesels met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor die rol van inheemse lewendehawe-rasse om oorlewing te kan bewerkstellig te midde van klimaatsverandering. In hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud, vertel hy dat baie van die inheemse rasse heelwat meer aanpasbaar is as dit kom by oorlewing tydens droogtes, en dat hulle ook beter produksievermoë kan handhaaf onder swak toestande. Hy sê een van die probleme is dat groot hoeveelhede van hierdie lewendehawe-rasse op die rand van uitwissing is:
15 Nov 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min