Agri NW sal grondbesettings nie duld nie

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, Boeta du Toit. Hulle gesels oor ‘n standpunt wat die organisasie ingeneem het rakende grondbesettings. Du Toit sê hulle soek nie konflik nie, maar in gevalle waar polisiebeamptes nie voldoende reageer op sake van grondbesetting nie, sal hulle en landbouprodusente in die provinsie nie terugsit en kyk hoe eiendom bedreig en beset word nie of mense nie beskerm word nie.
23 Nov 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min