LNR stel aanbevelings oor somergraan-kultivars vry

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Thinus Prinsloo van die Landbou-Navorsingsraad (LNR) se Instituut vir Graangewasse oor die jongste kultivar-aanbevelingsverslae. Hy sê hulle publiseer die inligting jaarliks ná afloop van proewe op verskeie kultivars. Gewasse sluit in mielies, sonneblom, sojaboon, grondbone en droëbone. Hy sê hulle kyk ook na die aanpasbaarheid van kultivars op spesifieke streke.
27 Nov 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min