Grondbone bied boere toegang tot internasionale nismarkte

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Loureine Muller, ‘n grondbone-agronoom by die Landbou-navorsingsraad se Instituut vir Graangewasse. Die gesprek handel oor die jongste kultivar-aanbevelings. In hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud vertel Muller ook meer van die produksievereistes en besluite wat ‘n boer moet maak, sowel as die waarde van grondbone in wisselboustelsels.
30 Nov 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min