Menige Noordwes-boere gaan steeds gebuk onder droogte, hittetoestande

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die Uitvoerende Hoofbestuurder van Agri Noordwes, Boeta du Toit, oor toestande in dié provinsie. Du Toit sê dit gaan nog geweldig swaar met talle boere wat nog nie voldoende reën gehad het nie. Hy sê die erge hitte het ook sy tol geëis:
6 Dec 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min