Protozoa vermoedelik agter vrektes van duisende lammers en kalfies

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met dr. Liezel Wasserman, 'n veearts in die Clocolan-omgewing. Die gesprek handel oor 'n multi-faktoriale siekte wat verwoesting saai onder lammers en kalfies - nie net in die Clocolan-omgewing nie maar so wyd as KwaZulu-Natal en ander dele van Sentraal Suid-Afrika...
7 Dec 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min