RPO opgewonde oor gelenthede in 2017

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente Organisasie, Gerhard Schutte. Hy gee 'n oorsig van die afgelope jaar en kyk na van die uitdagings en geleenthede wat 2017 inhou. Schutte deel ook sy wense vir die feesseisoen:
11 Dec 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min