Feestyd veiligheid: Kry plaas toegangsbeheer in plek

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Tommie Esterhuyse, voorsitter van Vrystaat Landbou se Wet en Orde Komitee, oor veiligheid tydens die feesseisoen. Hier in ‘n kort uittreksel uit ‘n volledige onderhoud met Esterhuyse, word spesifiek na toegangsbeheer tot plase gefokus:
11 Dec 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min