Druiweboere hoop op beter oes vanjaar

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die uitvoerende hoof van die SA Tafeldruiwe Industrie (Sati) bedryfsorganisasie, Willem Bestbier, oor toestande vir vanjaar se oes. Hy sê hulle glo die oes sal vanjaar terugkeer na meer normale vlakke, met produsente in al die produksiestreke reeds aan die pak. Hy gesels ook oor hoe die prentjie vir die uitvoer van Suid-Afrikanse tafeldruiwe lyk:
12 Dec 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min