Wind en hitte veroorsaak erge skade aan nuwe mielieplantjies

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met die hoof- uitvoerende bestuurder van Graan SA, Jannie de Villiers, gesels oor hitte- en windskade wat verskeie nuwe mielieplantjies vernietig het. Hy sê een van die groot probleme vanjaar is dat boere se produksiekrediet in baie gevalle heeltemal uitgeput is, en hulle daarom nie in staat is om oor te plant nie:
12 Dec 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min