Navorsers bekyk gebruik van sampioene vir veevoer

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels vanoggend met prof. Bennie Viljoen, ‘n navorser by die Universiteit van die Vrystaat se department Mikrobiese, Biochemiese en Voedselbiotegnologie. Die gesprek handel oor die moontlikheid om sampioene as ‘n tipe veevoer te gebruik. Hy sê hulle het spesifieke sampioenspesies op ‘n substraat verbou wat uit afvalhout bestaan. Hy sê hout kan nie aan diere gevoer word nie weens hoë vlakke van lignien, maar die sampioene haal die lignien uit…
9 Jan 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min