Weerkenners steeds positief oor goeie midsomer reënval

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Hannes Rautenbach, hoofnavorser vir klimaatsverandering by die Suid-Afrikaanse Weerdiens. Hulle gesels oor die reënval sedert Desember, sowel as toekomsverwagtinge. Hy sê hulle verwag steeds bo-gemiddelde reënval gedurende die midsomertydperk:
10 Jan 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min