Pleidooi vir veevoer ná Noord-Kaapse veldbrandramp

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die president van Agri Noord-Kaap, Henk van Wyk, oor onlangse brande wat verwoesting naby Calvinia gesaai het. Van Wyk sê daar is duisende skape sonder kos in die winterreënvalstreek. Hy gesels ook oor omstandighede elders in die provinsie:
15 Jan 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min