Koringvooruitsigte laat OVK opgewonde

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die besturende direkteur van die OVK-groep, Stefan Oberholzer. Hy sê hulle is verskriklik opgewonde oor vanjaar se koringproduksie-vooruitsigte. Hy gee ook terugvoer oor die meganisasie en wol-aspekte van die besigheid:
17 Jan 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min