Veediefstal neem toe in Noord-Kaap

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Joe Scholtz wat aktief betrokke is by die bekamping van veediefstal in die Noord-Kaap. Scholtz vertel meer oor ‘n veediefstal-insident by veilingskrale in Kimberley waar meer as 70 skape gesteel is. Hy gesels ook oor veediefstal-tendense in die provinsie:
18 Jan 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min