VS Wildsboer van die Jaar-kandidaat beskou homself as ambassadeur

Loading player...
OFM-nuusjoernalis, Cathy Dlodlo, het met die Bloemfonteinse wildsboer, Randy Westraadt, gesels nadat hy onlangs genomineer is vir die Wildsboer van die Jaar-toekenning. In hierdie uittreksel van die volledige onderhoud gesels hulle oor hoe hy voel om genomineer te word. Hulle gesels ook oor die impak van die droogte op wildsboere:
19 Jan 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min