Positiewe gesindheid heers onder rolspelers in wildbedryf

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Adri Kitshoff-Botha, Hoof Uitvoerende Beampte van Wildbedryf Suid-Afrika. Hulle kyk na die goeie jaarvooruitsigte en die algemene gevoel van positiwiteit onder rolspelers in die bedryf. Hulle gesels ook, onder meer, oor die diverse vertakkings binne die bedryf:
22 Jan 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min