Pluimveebedryf tweede grootste mielieverbruiker in SA

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor kwessies in die hoenderbedryf. Hy deel statistieke oor die waarde van die bedryf binne die landbousektor. Die Suid-Afrikanse pluimveebedryf word beskou as die tweede grootste mielieverbruiker in die land, naas mielies vir menslike gebruik…
25 Jan 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min