BT mielies kan dalk weerstand bied teen herfskommandowurm

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met ‘n senior navorser aan die Landbou-Navorsingsraad se instituut vir graangewasse, die entomoloog dr. Annemie Erasmus. In hierdie eerste uittreksel uit die volledige onderhoud gesels hulle oor die jongste nuus van navorsers wat die herfskommandowurmmonsters bestudeer. Sy sê die jongste bron van kommer is die moontlikheid dat hierdie pes moontlik meer as ‘n enkele generasie in een seisoen kan aanteel. Sy vertel ook meer van toetse wat gedoen word om te bepaal of BT mielies weerstand bied teen die pes:
7 Feb 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min