Wat dryf die vraag na voedsel?

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher. Vandag se gesprek handel oor wat die vraag na voedsel dryf. Laubscher verduidelik verbruikers bly onder geweldige druk. Hy meen verbruikerspatrone het die afgelope maande in baie opsigte weens hoë pryse of selfs skaarshede verander, maar dat verlaagde pryse nie eintlik die vraag stimuleer nie, veral oor die kort termyn.
9 Feb 2017 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min