Trekkers, spuite op die loopplank

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was verlede week op die Senwes-toerustingexpo op Nampopark net buite Bothaville. Sy gesels met Ferdie Pieterse, uitvoerende bestuurder van Senwes Equipment. Hulle praat oor die verloop van die dag se aktiwiteite, sowel as verwikkelinge in die masjieneriebedryf.
12 Feb 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min