Bielie van ‘n mieliefees is “eie aan Reitz”

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Noreen Hancocks van die VKB Groep oor die jaarlikse Bieliemieliefees wat hierdie week in Reitz plaasvind. Sy gee inligting oor van die vermaak op vanjaar se program, sowel as van die landbou-hoogtepunte. Hancocks sê die landbou-uitstallings by die fees dra daartoe by dat dit een van die grootste landbouskoue in die Oos-Vrystaatse streek is:
13 Feb 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min