Jongste nuus van die SA aartappelbedryf

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die hoof uitvoerende beampte van Aartappels SA, André Jooste. Hulle praat oor die jongste marktendense en verwagtings. Jooste deel ook meer inligting oor ‘n nuwe dispensasie vir toelaatbare afwykings in klas 2-aartappels. Hy praat verder oor die herfskommandowurm-plaag en of dit ‘n gevaar vir aartappelprodusente inhou.
14 Feb 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min