Die rol van handel in die bevordering van voedselsekuriteit

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean gesels met die landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher oor die rol van handel in die bevordering van voedselsekuriteit. Hy sê daar is ‘n fyn balans tussen die twee, met nasionale ontwikkelingsprioriteite wat ten tye teenstrydig kan wees met voedselsekuriteitsvereistes:
15 Feb 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min