MPO-hoof gesels oor visie en strategie

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met die hoof uitvoerende beampte van die Melkprodusente-organisasie (MPO), dr. Chris van Dijk, gesels oor verskeie kwessies in die melkbedryf. In hierdie tweede uittreksel uit die volledige onderhoud vertel hy meer oor die MPO se strategie en visie:
17 Feb 2017 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min