Senwes noteer op nuwe alternatiewe beurs

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die hoof finansiële beampte van die Senwes Groep, Corné Kruger. Senwes het Dinsdag geskiedenis gemaak toe dit genoteer is as die eerste maatskappy op die nuwe alternatiewe beurs, ZAR-X. Luidens 'n verklaring, is hierdie die eerste nuwe beurs in Suid-Afrika in sowat 60 jaar. Die eerste aandele het binne etlike sekondes verhandel:
21 Feb 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min