Departement se Jan-Hendrik Venter praat oor herfskommandowurm

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die bestuurder van vroeë waarskuwingstelsels van die Direktoraat Plantgesondheid by die Department Landbou-, Bosbou- en Visserye, Jan-Hendrik Venter, oor die herfskommandowurm. In hierdie eerste uittreksel uit die volledige onderhoud praat hulle bietjie oor die verspreiding van die pes in Suider-Afrika. Hy sê in ons grense word Limpopo die meeste geaffekteer:
21 Feb 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min