Presisieboerdery onder die loep by GWK “Summer Rally”

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week in Luckhoff gaan draai waar boere en landboukundiges bymekaar gekom het vir die GWK “Summer Rally”. Sy gesels hier met Doep Haarhoff, hoof van landboudienste by GWK. In die agtergrond kan ‘n mens die wind hoor wat sus deur die pragtige mielieland…
26 Feb 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min