Landbou en die regering se gemene deler – radikale transformasie

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. Hulle bespreek stellings oor radikale transformasie. Laubscher sê boere pas reeds ‘n geruime tyd ‘n tipe radikale verandering in die sektor toe. Hulle gesels ook oor Operasie Phakisa wat onlangs in landbou van stapel gestuur is. Laubscher het as fasiliteerder tydens een van hierdie programme se werksessies opgetree:
1 Mar 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min