Voornemende pekanneutboere moet hulself vooraf met inligting bemagtig

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met ‘n Noord-Kaapse pekanneutprodusent, André Coetzee, wat een van die boere is wat die derde Pekanneut-konferensie bywoon wat vandeesweek in Hartswater plaasvind. Hy vertel meer oor sy boerdery en sy ondervinding sedert hy ongeveer 12 jaar gelede met pekanneute begin boer het. Hy sê inligting kraai koning en moedig enigiemand wat beoog om met pekanneute te begin boer, aan om voor die tyd soveel as moontlik inligting in te samel.
15 Mar 2017 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min