Agri SA-president verwerp onverantwoordelike uitlatings

Loading player...
OFM-nuus se senior joernalis, Christal-Lize Muller, het hierdie week met die President van Agri SA, Johannes Möller, gesels oor die situasie wat betref plaasaanvalle, uitsprake oor grondvergryping en die gemoedere van die boerdery- en landelike gemeenskappe. Plaasaanvalle was hierdie week onder die loep tydens ‘n debat in die Parlement. Agri SA het ook Maandag met top-polisiebeamptes vergader. In hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud gesels Möller meer oor hierdie kwessies:
16 Mar 2017 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min