Wolkwekers se brood aan albei kante gebotter

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was gister by die Vrystaatse tak van die Nasionale Wolkwekersverening (NWKV) se jaarkongres waar sy met provinsiale voorsitter, Cobus de Jager, gesels het kort nadat hy vir nog ‘n termyn herverkies is. Hy sê dit voel goed om steeds deel te wees van die belangrike werk wat deur die organisasie gedoen word. Hy gesels ook oor die vooruitsigte vir die wolbedryf:
16 Mar 2017 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min