Moolmanshoek-verhaal ‘n voorbeeld van grondrentmeesterskap

Loading player...
Een van die plase wat besoek is tydens Vrystaat Landbou se mediatoer verlede week is Moolmanshoek naby Rosendal in die Oos-Vrystaat. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met die boer Willie Nel gesels oor die pad wat hulle geloop het sedert hulle in die vroeë sewentigs daar begin boer het. Nel sê hulle moes ‘n groot kopskuif maak in terme van die gebruik van die grond. Hy sê deesdae is hul fokus nie net op wins nie, maar eerder op die sinergie tussen die grond, die mense en die wins:
27 Mar 2017 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min