Wolboere moet hul wonderlike produk beskerm

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Guillau du Toit, voorsitter van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) nadat hy die Vrystaatse provinsiale kongres vroeër hierdie maand toegespreek het. Du Toit sê dit gaan tans ongelooflik goed in die bedryf met die verdere bonus dat vleispryse ook goed presteer. Hy gesels ook meer oor prestasiebestuur, biosekuriteit en klassering van wol:
29 Mar 2017 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min