@Lunch - Lush 2.0 - Koos Kombuis [deel 2]

Loading player...
Hier vra Cyril Viljoen 'n persoonlike vraag, wat hy nog altyd wou vra, maar nie kon nie omdat hy altyd aan die huil geraak het as hy vir Koos ontmoet het. So ja, hoekom is Koos nie Andre nie, maar Koos Kombuis.

Ook deel Koos sy planne vir die toekoms en vertel wat hy homself deesdae mee besig hou, behalwe vir die feit dat hy steeds musiek maak en optree. {dis als in deel 2}
5 Apr 2017 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Irene-Louise van Wyk laat ons dans met nuwe treffer

Pulane Nel-Sekepe gesels met Irene-Louise van Wyk oor haar nuwe treffer wat sy aanpak saam met Early B: Biri Boem Boem Wat beteken die naam? Hoe het dit gebeur dat sy en Early B weer saam werk? Wat is haar rede vir musiek maak? Dit is alles vrae wat Irene-Louise…
23 Sep 4 min

Nampo Alfa 2026: Bennie Zaayman

Pulane Nel-Sekepe gesels met Bennie Zaayman, Nampo Park Bestuurder, oor die opkomende Nampo Alfa 2026. Hul gesels lekker oor alles wat die mense daar kan verwag hierdie jaar, en hoekom dit vir hul belangrik is om dit 'n werklike naweek uitstappie vir die hele gesin wil maak.
22 Sep 4 min

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
15 Sep 3 min