Laubscher gesels oor gevolge van politieke tsoenami

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor die onlangse politieke tsoenami en die gevolge vir die land. Hy gebruik 'n metafoor van 'n storm wat benodig word om 'n rivier skoon te spoel. Hy sê ten minste weet ons nou waar ons staan. Die groot vraag is of ons sal kan herstel van die skade wat deur hierdie stormloop veroorsaak is. Laubscher verduidelik ook meer oor wat dit beteken dat Suid-Afrika's se kredietstatus nou tot rommelstatus afgegradeer is.
5 Apr 2017 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min